Natalie Portman | |
Portman in 2009
| |
Geboortenaam | Neta-Lee Hershlag |
---|---|
Geboorte | 9 Junie 1981 Jerusalem, Israel |
Nasionaliteit | Amerikaans, Israelies |
Kinders | 2 |
Alma mater | Harvard-universiteit |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger en regisseur |
Aktiewe jare | 1994 –nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Natalie Portman (gebore Neta-Lee Hershlag; 9 Junie 1981 in Jerusalem, Israel)[1] is 'n Israels-Amerikaanse aktrise, vervaardiger en regisseur. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Closer (2004), V for Vendetta (2005), Black Swan (2010), en Jackie (2016). Haar ouers is beide Joods.[2][3][4]
Natalie Portman, who played Queen Amidala of the planet Naboo, was born in Jerusalem to an Israeli father and American Jewish mother.